Pam Grier

Pam Grier
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pam Grier (gebore 26 Mei 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Above the Law (1988), Escape from L.A. (1996), Jackie Brown (1997), en Ghosts of Mars (2001).


Developed by StudentB